| |
Fooie betaalbaar
LET WEL: Die fooie hieronder genoem is van toepassing gedurende 2004 en kan elke jaar aangepas word.
-
Vertaling: R15,00 per honderd woorde.
-
Taalversorging: R8,00 per honderd woorde.
Betalingsopsies
Betaling moet verkieslik kontant by aflewering geskied, op een van die volgende wyses:
-
Deur middel van 'n bankgewaarborgde tjek.
-
Direkte betaling in my bankrekening. Die depositostrokie moet na my gefaks word. Besonderhede van my bankrekening sal op versoek aan u verskaf word.
-
Elektroniese oordrag (Internet bank) van die bedrag na my rekening. Besonderhede van my bankrekening sal op versoek aan u verskaf word.
-
Jammer, geen kredietkaartfasiliteit nie.
-
Ander betalingsopsies moet onderhandel word. |
|
|
|
| |